“Die liefde van Christus dring ons” - 2 Korinthiërs 5:14
Home Oggendkoffies Met die Heilige Gees in my, kan ek geestelik groei Met die Heilige Gees in my, kan ek geestelik groei (9)
Geestelike groei begin by geloof in Jesus Christus en moet uitkom by liefde wat omgee en doen.
Luister na die Oggendkoffie.