Home Preke Jesus Christus praat met sy kerk - Gemeentes in Openbaring in kolomme

Jesus Christus praat met sy kerk - Gemeentes in Openbaring in kolomme

Datum: 2022-01-30

Jesus Christus praat met sy kerk – Gemeentes in kolomme

Gemeente

 Jesus Christus

Dit wat goed is

Dit wat verkeerd is

Wat die gemeente moet doen

Die toekoms

Efese

§ Hou die sewe sterre in sy regterhand

§ Gaan tussen die sewe lampe rond

§ Weet van alles in sy gemeente

§ Werk hard

§ Volhard

§ Verdra nie slegte mense nie

§ Wys vals apostels uit

§ Verduur baie

§ Haat Nikolaïete

§ Minder liefde vir Jesus

§ Agteruitgang

§ Bekeer

§ Terug na die begin

§ Luister na die Heilige Gees

§ Nie – kandelaar verwyder

Smirna

§ Die Eerste en die Laaste

§ Was dood en lewe weer

§ Arm, maar geestelik ryk

§ Verduur lastering

§ [niks uitgewys]§ Nie bang vir beproewing

§ Bly getrou

§ Luister na die Gees

§ Ewige lewe as kroon

§ Wie oorwin, nie deur tweede dood getref nie

Pergamum

§ Het die skerp swaard met twee snykante

§ Ken die plek waar die gemeente is

§ Getrou ten spyte van Satan

§ Nie geloof in Christus gelos nie

§ Leer van Bileam by party

§ Sonde van Nikolaïete

§ Bekeer

§ Luister na die Gees

§ Kom gou en bestry met swaard van sy mond

§ Wie oorwin, kry verborge manna, wit klippie met nuwe naam

Tiatire

§ Die Seun van God

§ Sy oë is ‘n vuurvlam

§ Sy voete soos koper

§ Weet van alles in sy gemeente

§ Liefde, geloof, diensbaar, volharding wat groei.

§ ‘n Deel hang nie leer van Isebel aan nie

§ Laat Isebel begaan§ Hou vas wat reeds het

§ Luister na die Gees

§ Isebel – siekbed, lyding, pessiekte, straf

§ Wie oorwin en volhard, mag en gesag oor nasies

§ Regeer en verslaan

§ Môrester

Sardis

§ Hy het die sewe Geeste van God

§ Hy het die sewe sterre

§ Weet alles in sy gemeente

§ Party bly by Evangelie

§ Paar mense besoedel nie lewe met sonde nie

§ Geestelik dood

§ Geloof op die punt om dood te loop

§ Word wakker en versterk geloof

§ Volhard in geloof

§ Bekeer

§ Luister na die Gees

§ Nie – onverwags afkom

§ Wie oorwin, naam nie uit boek van die lewe

§ Bely naam voor Vader en engele

Filadelfia

§ Die Heilige

§ Die ware God

§ Hy het die sleutel van Dawid

§ Die sleutel sluit ewig oop

§ Die sleutel sluit ewig toe

§ Weet van alles in sy gemeente

§ Min krag, maar hou vas aan Evangelie

§ Jesus nie verloën

[niks uitgewys]§ Hou vas wat gemeente het

§ Luister na die Gees

§ Sal vals Jode voor gemeente laat kniel

§ Sal gemeente vashou in beproewing

§ Wie oorwin sal ewig pilaar in tempel bly

§ Sal Naam van God op kry

Laodicea

§ Die Amen

§ Die getroue Getuie

§ Die geloofwaardige Getuie

§ Deur wie God alles geskep het

§ Ken alles in sy gemeente

[niks genoem]§ Nie warm of koud, maar lou

§ Bedrieg hulleself

§ Kom met sondebesef na Christus toe

§ Bekeer

§ Luister na die Gees

§ Op die punt om gemeente te verwerp

§ Bestraf en tug wie Jesus liefhet

§ Wie stem hoor en oopmaak, een met Christus

§ Wie oorwin, op troon sit