Home Gesonde Leer Nederlandse Geloofsbelydenis Nederlandse Geloofsbelydenis – Artikel 1 (2)

Nederlandse Geloofsbelydenis – Artikel 1 (2)

Datum: 2023-04-23
|
Reeks: Nederlandse Geloofsbelydenis

Hoe God is:

NGB  Die res van die Bybel
Ewig (Geen begin en geen einde)
Onbegryplik (bo ons verstand)
Onsienlik (‘n Wese wat nie gesien kan word nie)
Onveranderlik (Ewig diesefde)
Oneindig (Kan nie ingeperk word nie)
Almagtig (Kan alles)
Volkome wys (Alle wysheid)
Regverdig (Doen soos Hy besluit)
Goed (Beantwoord volmaak aan sy doeL)
Eks.34:6 Barmhartig Genadig Lankmoedig/geduldig Vol liefde Getrou
1 Pet.1:16 Heilig
Mt.5:48 Volmaak
Mt.6:32 Alwetend
Job 11:7-9; Rom.11:33 Ondeurgrondelik (Bo ons verstand en begrip)
Ps.139 Alomteenwoordig/Oralteenwoordig