Home Preke God se volmaakte plan vir ons Preekreeks Hooftema: God se plan vir ons lewe.

Preekreeks Hooftema: God se plan vir ons lewe.

Datum: 2025-01-18
|
Reeks: God se volmaakte plan vir ons

Preekreeks 1 vir 2025

Hooftema: God se plan vir ons lewe.

  1. Rom 8:28-39 – God het ‘n volmaakte plan vir ons.
  2. Ef.1:1-14 – God die Vader het ‘n ewige plan vir ons.
  3. Hand.17:16-34 – God gee aan ons lewe en bepaal ons lewe.
  4. Gen.17 – Sy plan vir ons is lewe in sy ewige genadeverbond.
  5. Johannes 3:1-21 – Wedergeboorte en geloof is nodig in die genadeverbond.
  6. Ef.4:17-24 – God wil dat ons as sy beeld sal lewe.
  7. Lk.2:52 – Gelowiges se kinderjare as deel van God se plan.
  8. Pred.11:7-12:8- Lewe as gelowige in die jeugtyd.
  9. Spr.16:31/Jes.46:3,4/1 Pet.3:8-12 – Om oud te word volgens God se plan.
  10. Spr.3:6 – Ken die Here in al jou weë en lewe volhens God se plan.
  11. Ps.100 – Lewe volgens God se plan en dien die Here met blydskap.
  12. Mark.12:28-34 – Die  grootste  gebod: Liefde vir God en vir ons naaste.
  13. Josua 24 – ‘n Huisgesin wat die Here dien, is wat die Here wil hê.
  14. 1 Kor.12 – God se plan is dat elke gelowige met hart en siel in Christus se gemeente sal wees.
  15. Matt.5:16 – God wil dat Christengelowiges sout en lig sal wees, sodat Hy verheerlik sal word.
  16. Ps.90/Ps.139:13-16 – God het vir ons die besef van tydelikheid en verganklikheid gegee.
  17. Pred.3:11 – God het ons die besef van die ewigheid gegee.
  18. 2 Kor.4:16-5:5 – Liggaamlike agteruitgang en geestelike vernuwing as deel van God se plan.
  19. Gen.15:15/ Dan.12:13/Hand.7:59 – Vertrek van die aarde na die hemel toe was van die begin af deel van God se plan met elkeen van ons.
  20. Op.7:9-17 – God se plan vir ons loop uit op ewige heerlikheid in die hemel.